SASJ Bfn

Die SA Sport en Jag Federasie bied ‘n tuise vir gesinne en individue wat lief is vir die veld, jag en baanskiet aktiwiteite.  Die SA Sportjag Federasie is in 1991 gestig veral om etiese standaarde in jag en baanskiet na te volg. SA Sport en Jag Federasie is ‘n internet-gedrewe geakkrediteerde organisasie vir die hele gesin sowel as vir die ernstige jagter wat graag jag en skiet as ‘n sportsoort wil beoefen. Sy gesin kan betrek word en gereelde deelname aan aktiwiteite kan sy/haar besit van vuurwapens tydens die vuurwapen aansoek proses regverdig.

  • Rifle Hunting / Geweerjag 
  • Range Sport / Baansport 
  • Bow Hunting / Boogjag 
  • Wing Shooting / Haelgeweerjag

SASJ Bfn Klub val onder SASJ VS wat weer ge-affilieer is met SA SportJag Nasionaal.  Vir meer besonderhede oor SA Sport Jag besoek gerus die nasionale webblad SASJ


SASJF VS Span 2016

Span16

Resultate:

Knypkop  PenkopSnr

_____________________________________

 Nuus brokkies

ChilliBites162

 

_____________________________________